Kenneth Kaunda | |
Kenneth Kaunda in 2020. | |
1ste President van Zambië
| |
Ampstermyn 24 Oktober 1964 – 2 November 1991 | |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
---|---|
Opgevolg deur | Frederick Chiluba |
3de Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande
| |
Ampstermyn 8 September 1970 – 5 September 1973 | |
Voorafgegaan deur | Gamal Abdel Nasser |
Opgevolg deur | Houari Boumediene |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Chinsali, Noord-Rhodesië (tans Zambië) | 28 April 1924
Sterf | 17 Junie 2021 (op 97) Lusaka |
Politieke party | UNIP |
Eggenoot/-note | Betty Kaunda |
Kind(ers) | 8 |
Religie | Presbiterianisme |
Kenneth David Kaunda (28 April 1924, Chinsali – 17 Junie 2021, Lusaka) was van Zambië se onafhanklikwording in 1964 tot die einde van eenpartyregering in 1992 die land se president.
Op 14 Junie 2021 is Kaunda in die hospitaal opgeneem vir die behandeling van terugkerende longontsteking.[1] Hy is kort daarna oorlede.